'n besonderse prys. hog dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal. die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en 'baffle cores' is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes...