Search Results for: Loop wale-yarn
hog silencers, hog difusor knaldempers is nou beskikbaar teen 'n besonderse prys. hog dempers word vervaardig uit hoe graad aluminium en vlekvrye staal. die vlekvrye staal is vir die loop-hegstukke en 'difusor cores' en is noodsaaklik om n lang lewensduur te verseker en om die skroefdraad waar die demper
op die loop vasskroef te beskerm teen blootgestelling aan roes as gevolg van waterdamp. die modulere ontwerp maak dit moontlik om die lengte van die demper te verstel soos wat omstandigdhede vereis. met gas uitlate wat die druk egalig versprei en sodoende die gas op n beheerde manier voor en agter laat...
https://www.gunafrica.co.za/classifieds/accessories/hog-silencers-hog-difusor-knaldempers-is-nou-beskikbaar-teen-n-besonderse-prys-hog-dempers-word-vervaardig-uit-hoe-graad-aluminium-en-vlekvrye-staal-die-vlekvrye-staal-is-vir-die-loop-hegstukke-en-difusor-cores-en-is-noodsaaklik-om-n-lang-lewensduur-te-verseker-en-om-die-skroefdraad-waar-die-demper-op-die-loop-vasskroef-te-beskerm-teen-blootgestelling-aan-roes-as-gevolg-van-waterdamp-die-modulere-ontwerp-maak-dit-moontlik-om-die-lengte-van-die-demper-te-verstel-soos-wat-omstandigdhede-vereis-met-gas-uitlate-wat-die-druk-egalig-versprei-en-sodoende-die-gas-op-n-beheerde-manier-voor-en-agter-laat-ontsnap-gee-dit-aan-jou-n-demper-met-n-baie-lae-gewig-in-verhouding-met-volume-en-knal-vermindering-van-30db-35db-hog-dempers-is-beskikbaar-vir-wapens-van-22-tot-458-kaliber-in-verskillende-modelle-en-variasies-daarvan-doen-gerus-navraag-vir-jou-kaliber-bekyk-gerus-hierdie-knaldempers-by-http-www-sapremiumbullets-co-za-sapremium-hog-silencers-html-en-om-u-bestelling-te-plaas-premiumbullets-gmail-com-0605277275-30995.html