(geweer/ammunisie of teleskoop) nie op standaard nie, maar hulle dring steeds daarop aan om te jag, sonder om die gevolge van 'n moontlike kwesskoot te oorweeg. nog 'n probleem is dat jagters wildspesies (of diere van 'n sekere geslag of ouderdom) skiet nadat hulle spesifiek gevra is om nie sulke diere...